Maak 'n nota in jou dagboek by 27 Januarie. Dis die dag waarop Exclusive Books se someruitverkoping landwyd begin. Boeke sal teen 25% tot 50% afslag te koop wees en van jou gunstelinge sal beslis op die rak wees.

Maak dit sommer ook jou voorneme om vanjaar meer te lees – en begin hier!

Klik by www.exclusivebooks.co.za vir meer.