Tydens dié geleentheid is ’n pragtige Kersboom ten toon gestel wat Matthew ontwerp het. Van die versierings is deur top-kunstenaars, akteurs en ontwerpers gemaak. Gwyneth het self een van die versierings ontwerp. Matthew het ook Gwyneth se rok ontwerp.

Nou kan jy jou mening gee – hou jy van haar rok, of nie?

FOTO: Dave Benett met vergunning van Matthew Williamson FOTO: Dave Benett met vergunning van Matthew Williamson

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Matthew en Gwyneth FOTO: Facebook Matthew en Gwyneth FOTO: Facebook

Van die versierings op die Kersboom FOTO: Facebook Van die versierings op die Kersboom FOTO: Facebook

Nóg rokke: Wat dink jy? JA of NEE?

Jaimie Alexander

Jennifer Lawrence

Prinses Charlene

Julianne Moore

Katy Perry

Melinda Bam

Elma Smit

Julia Roberts

Cindy Crawford

Sandra Bullock