Loop met dieselfde selfversekerde houding en grasie as die vroue van New York met so ‘n paar hoëhakskoene van Madison. Pryse wissel vanaf R185 vir platsandale tot R599 vir stewels. Skakel 011 887 9486 of besoek www.madisonfootwear.co.za