Almal is welkom! Kase en produkte uit ons omgewing. Smulpaap lekker kosse en vars brode en gebak. Mooi goedjies en wonderlike atmosfeer. Speel areas vir die kinders en plaasdiere wat gevoer kan word. Lekker musiek. Stalletjie ten bate van die DBV.