Errol Arendz het spesiaal vir sy eerste reeks skoene van 2012 op hart-detail gefokus. Van ballet-styl skoene tot hakskoene – ’n hart aan jou voet is hoogmode. 021 461 1385.