Vir 'n verskeidenheid van kosse van verskillende lande soos Griekeland, Portugal en vele meer, besoek ons elke Saterdag. Ons is oop vanaf 08h00 tot 14h00. Vir kos uit ouma se kombuis soos Pap & Kaiings, Koeksisters, Sosaties en nog vele meer sal die verlange bietjie stil. Met meer as 60 kos stalletjies om van die kus en keur sal jy definitief nie honger huis toe gaan nie.