Ek geniet dit baie om my kinders se kamers te beplan en mooi te maak. 'n Mens kan regtig jou kreatiwiteit vrye teuels gee by kinderkamers! Hierdie is my seuntjie, Jan-Paul se kamer. Hy is nou 3. Ek het die ou koffer met spuitverf bygekom en meeste van die kussings self gemaak.

Sien ander hoekies/vertrekke