Ons braaikamer is 'n vertrek waar ons heerlik kuier veral in die winter. My man en Pa het die braai self gebou 'n paar jaar terug. Hier het ek ook fotos van ons gesin in verweerde fotorame asook 'n ou vensterrraam gesit. Die bank het ek tweedehands gekoop en die kussings gemaak. Die pragtige ou tafel kom van my Ouma se familie.

Sien ander hoekies/vertrekke