• Neem jou verantwoordelikhede so ernstig op soos jou regte
  • Spyt en skuldgevoelens is vermorste emosies – lewe nou en kyk vorentoe.
  • En by Helen Suzman dié les: Doen wat jy kan, waar jy kan, met wat jy het.

– Helen Zille, premier van die Wes-Kaap