"Ma-wees het my baie geduld geleer, iets wat ek nie van nature het nie. Ek het geleer om te chill. Ek waardeer die tyd saam met my kinders en die klein dingetjies. Al daai gejaag na groot dinge beteken eintlik nie vir my meer veel nie," vertel Heléne Lombard oor dit wat sy al in haar leeftyd geleer het. Lees meer in die Oktober SARIE.