"Dankie, my dogters, dat julle my toelaat om in die buiteland te werk sodat ek ons gesin finansieel kan bymekaar hou, en my waardigheid weer kon terugkry nadat 'n pa uitgestap het op 'n ongelooflike gesin." - Helene van Schalkwyk, 'n SA ma wat in die buiteland werk om haar kinders te onderhou.