Hi-Tech bied 'n lekker reeks somer sandale wat beide stylvol en gemaklik is.  Die sandale besit al die tegnologie waarvoor Hi-Tec bekend is, en sorg vir gemak en ondersteuning terwyl jou voete 'somer-mooi' lyk.

Vir meer inligting besoek www.hi-tec.com/za/products/sandals/