Verlede jaar het een rok die internet gebreek. Sommige mense het gedink dis goud en ander het gedink dis blou. Maar nou is daar ’n nuwe foto. En mense is wéér aan die gons!

Die foto van meisies is op sosiale media gedeel. Baie mense vra een vraag: Hoeveel meisies is daar? Die fotograaf het nog géén antwoord gegee nie.

Screen Shot 2016-03-17 at 4.45.26 PM

 Hoeveel meisies dink jy is daar?