Maak ook ’n draai by ons koffiewinkel in die C.P. Nel museum vir ’n lafenis en moenie ons NUWe sterbelaaide vertoning van Afri-Spaans misloop nie! Wat die feestelikheid betref, gaan SARIE jou weer bederf by ons stalletjie by die KKNK op Oudtshoorn. En ’n nuutjie vanjaar – jy kan ook die span van sarie.com by die fees ontmoet. Jy kan alles leer oor SARIE en die jongste tegnologie, soos digitale SARIE, die SARIE resep-widget, sarie.com se agter-die-skerm- video’s en veel meer. Volg ons ook op Twitter en Facebook. Jy kan een van vier heerlike Backsberg-versnitte kom proe by die SARIE-koffiewinkel in die C.P. Nel-museum: Backsberg Sauvignon Blanc 2010, Backsberg Chardonnay 2009, Backsberg Rose en Backsberg Pinotage 2008.

Baljaar in ons feestelikheid, o.m. ’n WENKOMBINASIE@R40


Koop SARIE + SARIE KOS@R40 (spaar R29!) Jy kan die APRIL-uitgawe van SARIE én die SPLINTERNUWE uitgawe van SARIE KOS @ net R40 koop. Boonop kry jy ’n GRATIS FEESSAK vol pasellas en ’n koppie koffie by die SARIE-restaurant in die C.P. Nel-museum.

Teken in!

1. Teken in op SARIE@30% afslag Jy betaal slegs R270 vir 12 UITGAWES van SARIE – dis R90 minder as die gewone intekenprys. Daarby kan jy kies uit een van die GRATIS GESKENKE by ons stalletjie én jy kry ’n REVLON-produk in jou geskenkpak. 2. Teken in op SARIE KOS@R172 (nou 6 uitgawes) Jy spaar R60 én jy kry ’n bottel Backsberg-wyn, plus ’n SARIE KOS-inkopiesak as geskenk. 3. Teken in op SARIE + SARIE KOS (spaar R150 ) Teken in vir 18 UITGAWES (12 SARIE- en 6 SARIE KOS-uitgawes )@R442. Kies dan uit een van die gratis geskenke by ons stalletjie. Plus: Jy kry ’n bottel Backsberg-wyn, asook ’n REVLON-produk in jou geskenkpak.

Afri-Spaans& SARIE 2011 se landwye toer: Met Steve Hofmeyr, Sandra Prinsloo, Colombiaanse sangeres Marta Gómez, Anna Davel, CH2, Matthys Maree, David Klassen en Juan Oosthuizen.
Anna Davel

Die begin by die ABSA KKNK in die ABSA Burgersentrum op Oudtshoorn:

5 April 20:30 6 April 09:30 7 April 12:30 8 April 16:00 9 April 10:00
10 April De Malle Meul, Philadelphia, naby Kaapstad 18:30 Ekslusiewe optrede met Steve Hofmeyr, Marta Gómez, Anna Davel, Matthys Maree en CH2. Die vertoning sluit Spaanse kuierkos en sangria in. Besprekings: 072 668 7901 of info@demallemeul.co.za 12 April Kaleideo, Kempton Park 20:00 14 April Cornwall Hill College, Pretoria 19:30 16 April Sand du Plessis, Bloemfontein 19:30 (Bespreek by Pacots 051 447772/3) 20 April Kunstekaap, Kaapstad 20:00 21 April Kunstekaap, Kaapstad 20:00 Tensy anders vermeld, bespreek by COMPUTICKET by 083 915 8000 of www.computicket.com
 

Mooiste naels in 60 sekondes met REVLON

Kom maak ’n draai by REVLON se Hollywood-toonbank in die SARIE-stalletjie en laat verf jou naels. Koop ook jou SARIE by die fees om ’n inskrywingsvorm te kry en jy kan een van 5 gelukkige SARIE-lesers wees wat elk ’n REVLON-geskenkpak van R2 000 wen. Teken jy in op SARIE, kry jy ook ’n gratis REVLON-produk.
 
Jessica Alba vir Revlon