Carnie Gannet het eers ingeneurswese gestudeer, maar haar liefde vir mode en veral skoene het haar by gebly. Sy het ‘n lang reis aan gegaan om die perfekte skoen te maak. Met passie en harde werk het sy haar eerste reeks vrygestel. Die skoenereeks is verleidelik  en is beskikbaar in ‘n verskeidenheid van kleure en materiale. Hoe kwaliteit skoene is eie aan die Caemi-reeks.

Vir meer inligting, skakel 082 540 1929.