Altyd bekommerd oor alles? Dr. Martin Rossman kombineer in The Worry Solution (Random House Struik, R165) die jongste neurowetenskaplike bevindings met eenvoudige tegnieke om jou te help om jou stres, bekommernisse en angstigheid te verlig.