"My idee van hel is 'n skemerkelkpartytjie - harde musiek, neonbeligting, te veel mense, oordadige kos, te min vars lug, geen sitplek nie en nêrens om heen te vlug nie. Dit pas by die definisie van status: 'Om iets te koop wat jy nie het nié, met geld wat jy nié het nie, om mense te beïndruk van wie jy nié hou nie.'" - Ian von Memerty, TV-persoonlikheid en vermaaklikheidskunstenaar