Hooffoto: Jessica Alba wys hoe om pienk lippe rég te dra!

Het jy al die nuutste haarneiging onder Hollywood-sterre gesien?

img_2025_400w

Bo: Pienk, pienk, pienk! Of dit nou lig of donker is, pienk naellak staan ons skoonheidstoor vol! Hier is die SARIE-skoonheidspan se goue reëls as dit by naellak kom.

Onder: Ons lief pienk lippe! So toets ons pienk lipstiffies in die SARIE-kantoor!

img_2024_400w

Kyk net hoe mooi aktrises Jessica Alba en Jennifer Lawrence pienk lippe dra!

Of wees waaghalsig soos Hellen Mirren by vanjaar se Baftas en kleur jou hare pienk! Wie sê die ouer vrou kan nie speel met haar voorkoms nie?

screen_shot_2013_07_25_at_1.49.16_pm_630w

Onder: Ons is mal oor die nuutste pienk skoonheidsneiging! Watter skakering van dié kleur is jou gunsteling-naellak?

img_2027_630w

Pienk aan jou lyf

Daar is min kleure wat vroulik sê soos pienk. Moet dit egter nie oordoen of 'n skakering kies wat bots met jou velkleur nie.

image_1__630w

'n Donker skakering van pienk is baie sensueel - veral in hierdie luukse materiaal! As jou uitrusting heeltemal pienk is, kies jou bykomstighede in 'n ander kleur. Metaalkleure werk goed saam met pienk. Kry hierdie rok in die SARIE-winkel (ook beskikbaar in ander kleure).

screen_shot_2013_07_25_at_1.51.27_pm_630w Foto: Twitter

Minki van der Westhuizen het 'n paar dae voordat sy die lewe aan klein Katerien geskenk het, vroulik in dié pienk minirok gelyk.

Sien die nuutste foto's van Katerien hier!