Raak deel van die fantasiewêreld deur 'n halssnoer of 'n ring met insek-detail te dra.

Halssnoere R499 tot R1 299

Ringe vanaf R149

Alles beskikbaar by American Swiss. Vir meer inligting skakel 021 938 1911 of besoek www.americanswiss.co.za