Vang daai vis met 'n emalje-en-silwer-vishangertjie (R2 499) of 'n silwer-vishoek (R549) aan 'n sykoord (R129) van Thomas Sabo.

Vir meer inligting kontak 011 483 0102 of besoek www.thomassabo.com