“As jy te veel soos jou werkomgewing word, is jy nie van veel waarde vir jou werkgewer nie. Die enigste mense wat waarde het, is diegene wat ’n verskil maak. En om ’n verskil te maak moet jy dinge doen wat nog nie voorheen gedoen is nie.” – Alan Hosking in HR Future

(sien ook www.hrfuture.net)