"Die lewe bestaan mos uit bestemmings, uit drome en werklikhede, uit verbeel en ervaar. En ek dink selfs die ewigheid is 'n reis vol lig tussen die sterre." - Izak de Villiers in die Maart-uitgawe van SARIE