Haar steeds sexy, seunsagtige lyfvorm (breë skouers, ‘n plat maag en smaller heupe) het my geïnspireer om weg te bly van gestruktureerde stukke en haar vroulik te stileer," sê Fanie Cronjè, SARIE se sosiale- en styl-redakteur.

"Die goue top was ideaal om haar neklyn en sterk skouers te versag. Vir dié figuur, wat Trinny en Susannah van What Not to Wear "the brick" noem, is V-nekke en noupassende toppies ewe vleiend, want dit gee jou lyf vorm."

"Hou ook jou langbroeke en rompe sag, vloeiend en vroulik. En dra maar die kort rompie - jou lang bene is wat die asems wegslaan!"

 

Agter die skerms saam met Janie en SARIE

Klik ook hieronder op die galery vir nog foto's.

Janie sit sodat haar hare gestyl kan word Tyd vir grimmering! Janie straal
Agter die skerms saam met Janie Agter die skerms saam met Janie Fotograaf Gerda Genis