Jannie Moolman, beslis een van SA se gewildste tenore in ’n konsert wat nie misgeloop mag word nie. Jannie se smeulende stem word aangevul en ondersteun deur die virtuositeit van sy groep musikante, met Janine Neethling aan stuur van sake.