"Ek hoop ek sal nooit my sin vir humor verloor nie. Dis my sterkste wapen teen die lewe se draaiballe."

"Ek is bang dat ek 'ondergronds' moet gaan omdat lojale 7de Laan-kykers Gita se gedrag met myne verwar - netnou word ek in die openbaar gestenig vir háár gedrag!"

Wat ek geleer het: "As verhoudings eenvoudig was, sou dr. Phil nie 'n loopbaan gehad het nie."

* Lees verder in jou Junie-uitgawe van SARIE - Maandag 4 Mei op straat.