Net 15% van studente aan SA kolleges en universiteite kry uiteindelik ’n graad of diploma. Geldelike probleme speel ’n groot rol hierin. Maar gegradueerdes kry 3 keer makliker werk en verdien gemiddeld tussen 2,5 en 4 keer meer as nie-gegradueerdes, wys navorsing.

Na raming sal universiteitsopleiding teen 2027 sowat R400 000 per student kos!

Vind uit hoe om reg te begroot - lees die volledige artikel deur die klik op die skakel hieronder.

Bron: Anil Jugmohan, beleggingsanalis: Nedbank Beleggings