Ons het vir julle op Facebook gevra wat die lekkerste op 'n naweek smaak

"Tjoppies oppie kole!" - Lizelle Le Grange
"'n Lekker gebraaide skaap-tjoppie met n crispy vetjie...met gestoomde baadjie aartappels en suurroom...Enjoy!" - Elizabeth Hattingh
"Pasta of 'n braai. Mmm!" - Amanda Erasmus Jacobs
"Lekker braaivleis, pap en sous!" - Hermien Hamman
Tjips en popcorn en 'n lekker DVD! - Estelle Wilken
"'n Lekker worsie op broodjie en chutney en rump. Groente is gekookte mielies of uie en tamatie sous" - Hilly Hardeman