Swart potloodromp van katoen
R649,94
Mango
Grootte: S – L

Wenk:

Rond die voorkoms af met hakskoene.

Dra dit by jou potloodromp vir 'n 'Altyd klassieke'-voorkoms:


Pers Viskosetop( R360) G.Couture Ooptoon hakskoen van Tweed( R280) FOSCHINI Bonkige hassnoer(R1399)met hangertjie(299)MIGLIO Swart handsak krokodil-detail(R220) MILADY&aposS
Pers viskosetop
met
driekwartmoue R360 G.Couture
Groottes: 32 - 42
Ooptoon-hakskoen van tweed R280
Foschini
Bonkige halssnoer R1 399 met hangertjie R299
Miglio
Swart handsak
met detail van nagemaakte
krokodilvel
R220
Milady’s
Pers-en-grys oopknooptrui met
strepe
R99,99
Mr Price
Groottes: XS - XXL