Laat druk jou voorletters (2 - 3) daarop en kies uit gekleurde strepe vir ekstra vernuwing.

Prys op aanvraag.

Slegs beskikbaar by die Kaapstad-tak, 021 405 9700; www.louisvuitton.com