... is onafskeidbaar. Maar tieners besef oor die algemeen nie hoe hard hulle die volume stel nie. Dit kan hul gehoor beskadig: Die sensoriese selle in jou binneoor - wat geluide na jou brein uitsaai - kan net soveel gekasty word. Dan gaan hulle dood, sê navorsers. Jou kind kan dan dalk in sy 20's reeds gehooprobleme hê. Of as hy 40 is vir sy vriende vra: "Hoe sê?"

Persentasie van maksimum volume:

  • 60% - laat waai maar heeldag lank
  • 80% - moenie langer as 90 minute per dag luister nie.
  • 90% - 20 minute maksimum

Bron: www.nytimes.com