Maar soos die dag vorder, raak ons bui suurder. Teen middernag bereik die positiewe twiets weer
’n hoogtepunt. Volgens Amerikaanse navorsers plaas werkstres waarskynlik ’n demper op jou goeie bui.

Bron: Die joernaal Science