Hierdie juweliersware-konsep kom van Denemarke en is 'n moderne weergawe van gelukbringers (charms). Die gelukbringertjies (vanaf R99 tot R199) word gemaak van goud, sterling silwer, oorgeblaasde goud en Murano-glas. Ryg hulle aan 'n halssnoer (vanaf R299) of aan 'n armband (R299) van sterling silwer.

Beskikbaar by Galaxy & Co-winkels landwyd.

Vir meer inligting: www.galaxyandco.co.za of 021 590 3600.