Die meeste vroue kry op die een of ander stadium donker vlekke op hul vel, en dit laat sowat 50% selfbewus voel. En tot vandag kon jy dit slegs met duur dermatologiese produkte behandel.

Donker vlekke onderskei ook nie tussen die verskillende velsoorte nie:

  • 'n Ligte vel ontwikkel vlekke weens veroudering en UV-strale en 'n lae pigment-telling.
  • 'n Donkerder vel bevat hoër vlakke melanien en toon maklik letsels en donker vlekke.
  • 'n Baie donker vel beveg UV-strale en plooie goed, maar dit kan daar waar die pigment gekonsentreerd voorkom, vlekke vorm.

Elke ouderdom word geaffekteer

UV-strale veroorsaak sonvlekke
Met tyd kan die volwasse vel as gevolg van sonblootstelling melanien vervaardig, terwyl stres en ander buite-faktore ook kan bydra.

Aknee-letsels kan donker vlekke veroorsaak
'n Aknee-probleem in jou tienerjare kan wanneer jy ouer word donker vlekke op jou vel veroorsaak.

Hormoonveranderinge op 20, 30, 40 of 50
Hormoonveranderinge kan selfs hiperpigmentasie tot gevolg hê.

Sê koebaai vir die meeste van jou donker vlekke

Dit is getoets!*

Volgens kliniese toetse verwyder Garnier Dark Spot Corrector die meeste sonvlekke, ouderdomsvlekke en aknee-vlekke.