"Vandag voel Facebook se "Like" nie soos die beste keuse nie, al is die boodskap pragtig. Hulle moes dalk 'n hartseer-gesiggie-opsie ook hê vir seer nuus soos hierdie. Ek groet 'n groot man." - Annelie Zanoli Steenkamp

"Ds. Izak het my getrou en my seun gedoop in die Constantia-gemeente. Rus in vrede ná 'n ryk lewe waarin jy baie bereik en baie mense se lewens aangeraak het, Ds. Izak." - Sandra Mouton

"Die stem het nou te gou stilgeraak." - Rene van Wyngaarden

"Wat 'n merkwaardige man van God! Ek het so baie by hom geleer." - Juliana de Villiers