Joey Fourie sê:
Jeremy, jy is 'n inspirasie vir ander en jou positiewe gesindheid is aansteeklik. Baie sterkte vorentoe, en bly soos wat jy is.

Susan Forret sê:
Jeremy, jy doen sulke wonderlike werk en ek dink en bid vir jou. Baie sterkte, Susan Forret

Retha Grobbelaar sê:
Daar is geen beter plek as in die holte van SY hande nie . . . Die Here seën jou.

Gideon P. Pieterse sê:
Jeremy, dankie dat jy 'n mens is met 'n groot hart. Jou humor te midde van jou situasie maak jou 'n held van elke Suid-Afrikaner. Dankie Boet. Ons staan by jou.

Rachelle Spies sê:
Baie sterkte, Jeremy! Ons glo en vertrou dat God jou sal aanraak met Sy Hand van Genesing :) Ons is op die oomblik in San Diego, California . . . ons mis vir 94.7! Welgedaan met die goeie werk wat julle doen vir die Christmas Wish List :)

Stuur jou kerswens vir Jeremy op 94. Highveld Stereo