Dít het julle te sê gehad oor SARIE se gunsteling foto's van Anna-Mart:

"Definitief een van SA se mooistes. Sy raak net mooier hoe ouer sy raak!" - Heidi Reddig

"Ai, Annamart was nog altyd een van my absolute gunsteling kunstenaars. Om die waarheid te sê, ek vrek oor haar." - Gerhard Nel

"Sy is voorwaar 'n geseënde vrou en 'n groot inspirasie vir baie ander vroue. Beslis baie geliefd onder die meerderheid mense. Dankie aan almal wat daartoe bydra dat ons as lesers so bevoorreg kan wees om te deel in al die mooi...?" - Helen Rust

"Ek wens ek kon my skoonheid bly hou net soos sy." - Annie Prinsloo

"Ek stem! Soos goeie wyn!" - Lizette Nothnagel Agenbach