Vir Farrah:

"Shame dis rerig hartseer. Wens ek kon net haar hare erf. Wat 'n pragtige vrou was sy net nie!" - Lynette Rodgers

"Sy was n pragtige vrou." - Yolanda Seymour

"A beautiful angel gone to Heaven!" - Hilda Coetzee

Vir Michael:

"Tragies - 'n groot verlies van 'n musieklegende." - Leani de Wet Odendaal

"Wat hy ookal in sy persoonlike lewe aangevang het, sy musiek was uniek en sal voortleef in ons harte en ons tone se gewikkel!" - Elsabé Olivier 

"Heal the World-make it a better place, for u and for me and the entire human race. What powerful words. Dis net een van die vele liedjies wat altyd sal bybly as n mens aan die King of Pop dink." - Crystal Theron