Marlet Strauss en Moniek van Zyl is die meesters agter dié skeppings. Van ons gunstelinge is die uitgesnyde armband (bo) – ’n mengsel van geelkoper en goud (vanaf R450) – en die uitgesnydelepel hangertjie (R550).

Besoek www.anomali.co.za of skakel 078 552 7851 of 082 556 1926.