Dit gee lewe aan jou denim, met die keuse uit verskilende kleure en vorms. Daar is negentien verskillende juwele in dié reeks, en elkeen is ‘n unieke kunswerk. Die verpakking is ook uniek, dit kom in 'n hartvormige blikkie.

'n Gedeelte van die winste word  aan liefdadigheid gegee.

Vir meer inligting kontak 082 894 3941