Hul sjiek en oorspronklike bykomstighede is nou by jou naaste YDE-winkel beskikbaar. Buiten 'n groot reeks juwele, is daar ook bykomstighede vir hare, serpe en vele meer. Jy kan kies uit drie reekse (vanaf R50 tot R200) wat jou persoonlikheid die beste pas, naamlik Cotton Candy, Vanilla Ice Cream en Strawberry Jam Cakes. Besoek jou naaste YDE-winkel of skakel 021 551 1072 vir meer inligting.