In plaas van die tradisionele pienk strikkie kan jy hierdie piouter-peer-amulet op 'n pienk koord dra (spesiale aanbod: R299 vir twee halssnoere, tot 1 November 2009). Die peer verteenwoordig die vroulike vorm asook die skoonheid van diverse vroue en hul tye van teenspoed.

'n Persentasie van die verkope gaan aan Cause Marketing . Vir meer inligting skakel 011 523 6600 of besoek www.jennaclifford.com