Verskeie ontwerpers het hul Somer 2011-reekse tot van 13 tot 16 Julie hier bekend gestel:

Tart
Michelle Ludek
Habits
Gavin Rajah
Abigail Betz
Lisp
Nucleus
Lalesso
Undacova
Dax Martin
Carducci
David Tlale
Leigh Schubert
Thula Sindi
Fabiani
Stefania Morland

SO HET DINGE AGTER DIE SKERMS GEGAAN!

Vir meer inligting, besoek www.afisa.co.za.