Haar 6 gunsteling-style gekies, wat as Kate’s Selects bemark sal word, is gesofistikeerd en stylvol soos Kate self. Dié reeks kos tussen R850 en R1 700.

Kontak 021 486 6100 of besoek www.vogue-eyewear.com.

Kuier agter die skerms van die Vogue Eyewear se lente/somer 2011-fotosessie.