Dié keer wys sy die Spaanse modewinkel Mango se somerreeks vir 2012.  Sy neem oor by ander bekendes soos die aktrises Scarlett Johannson, Penélope Cruz en modelle soos Naomi Campbell, Claudia Schiffer en Christy Turlington.

Vir meer inligting oor Mango se somerreeks vir 2012, skakel 011 783 7907 of 021 418 0916