Kate Moss het as die nuwe gesig van Vogue Eyewear haar 6 gunsteling-style gekies, wat as Kate’s Selects bemark sal word. Dié reeks (R850 – R1 700) is gesofistikeerd en stylvol soos Kate self. Kontak 021 486 6100 of besoek www.vogue-eyewear.com. Kyk ook na agterdie-skerms-foto’s op www.sarie.com.