Die Wesrandse Vereniging vir Persone met Gestremdhede bied 'n heerlike aand aan met Kevin Leo as gaskunstenaar. Die Venue is Sulla Via in Krugersdorp. Dit begin om 18:00 vir 19:00. Die prys van die kaartjies beloop R150 per persoon, ete ingesluit.