Die Kia Spinnathon 2011 word ten bate van Smile Foundation en Hospice Wits aangebied. Smile Foundation is 'n Nie Regerings Organisasie (NRO) wat gratis gesigsrekonstruksiechirugie vir minderbevoorregte kinders doen. Sessies, wat deur professionele spinintrukteurs aangebied word, kos R120 en is 'n uur lank. Dit is 'n ideale geleentheid vir spanbou of pret vir die hele gesin. Kom spin die winter weg vir 'n goeie doel, Verkeie pryse te wen. Jy kan ook seer spiere by 'n Spa-stalletjie laat lawe. Kontaknommers hierondder. Jy kan ook aanlyn inskryf (adres hieronder).