Die koninklikes was nie net groot nuus tydens die koningin se diamant-jubileum nie, maar ook gróót modenuus! Daar is nie 'n voet verkeerd gesit nie, maar dis weer Kate wat ons aandag getrek het met haar slim modekeuses.

As jy dié styl-ikoon kon aantrek, wat sou jy uit die sarie.com-winkel kies? Vul die kompetisievorm hier onder in en jy staan 'n kans om 25%-afslag te kry vir jou volgende sarie.com-kopie.

Sluitingsdatum: Teen 2 nm op Woensdag 13 Junie 2012