Die ontwerper van die ring is geïnspireer deur 'n waterlelie, vandaar sy naam.  'n Groen amatissteen lê in die goue voue van 18 karaat van hierdie handgemaakte ring (prys beskikbaar op aanvraag).

Vir meer inligting, skakel 011 447 2234 of 031 312 7573 of besoek www.kirstengoss.com