Hierdie stukke is klassiek maar modern en te kry in die nuwe reeks juweliersware van Jenna Clifford. Die insteek-oorbelle in die reeks kos vanaf R2 000 per paar.

Vir meer inligting, skakel 012 368 1490 of besoek www.jennaclifford.com